Ken Wahl

Ken Wahl
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 31 Oktober 1954 (1954-10-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Wahl (gebore 31 Oktober 1954) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wanderers (1979), The Taking of Beverly Hills (1991), en The Favor (1994), en in die televisiereeks Wiseguy (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search